Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nando’s sê dit soos dit is


Nandos’ se Diversity advertensie sê dit soos dit is. Jissis, ek is moeg om te hoor dat (insert enige Suid-Afrikaanse ras hier) moet terug gaan na waar hulle vandaan gekom het. Veral van oningeligte dom etters wat nie eers weet wie eerste hier was nie. Die advertensie sê dit presies soos dit is.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *