Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Befokte land wat ons hier het

Awe ekse.  Ek vent bietjie vandag – aangesien ek lanklaas ‘n post gemaak het en uitgekak is daaroor, gaan ek nou maar ‘n ordentlike moan-sessie insit:

Right, 90% van die mense wie hierdie gaan lees is Afrikaans, so hopelik stem julle saam met my wanneer ek in ‘n baie nie-rassistiese, maar oplettende en realistiese manier se dat alles in hierdie land agteruit begin gaan het na 1994.

Dit sou nie vir my so verskriklik gewees het as die agteruitgang van hierdie wonderlike land, wat se geldeenheid eens as een van die sterkste in die wereld gepronk het, te danke was aan onnoselheid nie.  Maar as ek by ‘n “public service” instansie (die naam moet eintlik “public disservice” wees deesdae) instap, soos byvoorbeeld binnelandse sake, en daar is een ou wat werk, raak ek befok.  As iemand by ‘n plek met ‘n smile vir my se dat hulle my nie gaan help nie, en ek kan sien hulle geniet dit, wil ek fokken moord pleeg.  Jissis!!

Ek kannie tel hoeveel keer ek al by ‘n Pick and Pay ingestap het en gevra het vir “Camel Lights”, en nadat ek ‘n “WHAT?” gekry het by die rocket scientist agter die toonbank weer vra vir “CAMEL…..LIGHTS” nie.  Dan?  Camel Lights?  Nee.  Sy gesels eers met die ander een wat agter die toonbank staan en absoluut fokkol doen nie met sulke snaakse geluide, en dan draai sy om en bekyk hierdie verskriklike gedoente voor haar.  Asof dit die eerste keer is wat iemand haar vra vir Camel Lights.  “CAMEL LIGHTS!!!!”  Sy: “Camell feeltah?” Ek (onsteld):  “Nee my jissis, CAMEL LIGHTS!!”  Ek kry ‘n swak kyk, en ‘n sagte boksie Camel Lights.  “Box please”.  Sy “WHAT?”.  Ek “Are you deaf or just stupid?”.  Sy gee my ‘n moord-agtige kyk, sy en die ander een maak sulke geluide vir mekaar en sy smyt die boks Camel Lights daar neer.  Ek smyt die sagte boksie heelwat harder terug sodat dit op die grond val, gee haar ‘n smile en loop weg met my Camel Lights.  Ek rook sommer twee in ‘n ry omdat ek die poes in is vir hoe belaglik fucked up ons land raak.  Dalk moes ek maar die “Camell feeltah” vat?

Hierdie het regtig gebeur, by Pick and Pay in Centurion.  Ek gaan nie my opinie bekendmaak hieroor nie – ek sit net die feite op die virtual tafel.  Maar probeer jy, my previously advantaged vriend, om enigsins vir een van hulle te vra hoekom hulle so lui en useless is?  Kom ons kyk waar jy kom, en dan gaan moan jy by oom Pep oor die gevolge.

Ek gee nie om as mense met absoluut GEEN bevoegdheid of kwalifikasie in ‘n pos instap wat aforementioned qualities vereis nie, en ek gee nie om as daar elke derde fokken dag betoog word omdat “ons nie genoeg geld kry nie”.  Mynwerkers wat moan oor lone.  HA!  Goed dan, gaan doen aansoek vir ‘n werk waar jy nie uitsluitlik pik slaan nie, fuck face!  Mense wat uitsluitlik pik slaan, strate vee, huis skoonmaak ens. verdien nie baie geld nie.  End of story.  Dis hoe die wereld werk en jy moet vrede maak daarmee as dit al is wat jy kan doen.  Maar hulle behoort aan COSATU en COSATU het ‘n houvas op die regering en blaaaaa blaaaaa blaaaaa.  Almal ken die storie.

Wat staan mens te doen?  Ek het die oplossing:  Kyk af.  Is die teels onder jou dansmakers gesmelt?  Nee?  Dan dans jy nie hard genoeg nie ou perd!

Hou dit realisties en fokken belaglik gevaaalik.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *