Vrydag Bederf soos ‘n spoon full of sugar
Vrydag Bederf help om die medisyne te laat af gaan. Jy kan nou ontspan want die week is verby en die naweek lê voor. Ek gaan dus nie vandag jou tyd mors met baie woorde nie. Om vandag by die werk te wees is al klaar genoeg van ‘n mors van tyd.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
Ek reken as hulle tennis se reels verander, sodat chicks net in underwear mag speel, word dit binne ‘n week groter as sokker