Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Playlist Podcast Ep.1 – Led Zep en VCK

Kraakvars, ‘n nuwe podcast, wat ek sommer vanoggend record het in my studio-kar. Die Playlist Podcast is om jou bietjie meer podcast episodes te gee, terwyl ek soek vir gaste vir die normale gevaaalik.comedy Podcast. Elke episode gaan ek luister na twee songs vanaf ‘n alfabetiese playlist op ‘n ou iPod van my, en dan praat ek so bietjie om elke song.

Deel van die podcast sal natuurlik die Playlist wees van die songs wat ek luister wat elke week groei. Vir nou sal ek die huisves op Deezer en jy kan die hele Playlist Podcast playlist hier onder na luister.

In hierdie episode is dit Led Zeppelin – Achilles Last Stand en Van Coke Kartel – Algehele Kontrole.

Maak seker jy subscribe op iTunes, follow op die gevaaalik.com Soundcloud of download Player.FM vir jou foon en subscribe aan die podcast daar.

Vir enige feedback kan jy email na gevaaalikdotcom@gmail.com stuur of WhatsApp na (0788452709)

Playlist Podcast sponsored by

Playlist Podcast is sponsored deur Daily Dish. Alle luisteraars van die Playlist Podcast kan R250  af kry van hul eerste boks order deur te gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

2 Responses

  1. April 14, 2017

    […] Nuwe podcast vir jou om na te luister, asook twee baie lekker tunes. Luister nou na “Playlist Podcast Ep.1 – Led Zep en Van Coke Kartel”. […]

  2. April 18, 2017

    […] As jy opsoek is na iets om na te luister oppad terug huistoe in jou kar vandag, eerder as SA Radion wat jou sal oorkanker gee, hier is vir jou ‘n podcast met goeie musiek. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *