Stoute Boudjies met iets nuut
Die week verskyn die Stoute Boudjies met iets nuut. So paar van ons leser like om na die Stoute Boudjies of die Vrydag Bederf te sê watter foto is hulle gunsteling die week. Ongelukkig was die enigste manier om om te weet watter foto die persoon van praat om te gaan tel deur die foto’s. Daar was voorstelle dat ek die foto’s nommer met ‘n watermark, maar toe het pisgesig voorgestel dat ek die foto’s net nommer in die title van elke foto. Dus kan jy nou net jou pointer hover oor ‘n foto om sy nommer te sien. Ek het dit eintlik al met laasweek se Vrydag Bederf gedoen.
Geniet die week se Stoute Boudjies en laat weet my watter nommer is jou gunsteling die week in die comments.
Cool – die nommers werk soos ‘n bom, thanks.
Vir my is dit #5 – kan elkeen op haar beurt raps, so in ‘n ry
Nommer 10 vir my die week
Vir my is dit tussen nommer 2 en nommer 12 die week.
lucky nr 12!!
nr 10
My gunsteling is nommer 12, maar ek moes nog steeds tel, want op die iPad kan n men’s nie die nommer sien nie.
Nr 1 asseblief