Stoute Boudjies relax net
Dit is Woensdag en dit is Stoute Boudjies tyd. Wel bietjie laat op die stadium van die dag, maar daar was baie ander cool goed wat ons die week al met julle gedeel het. Dankie vir al die lesers wat vir Stan Polson vertel het hy is ‘n fokken drol. Die man se bek is nog bietjie groot op Facebook, maar dankie vir die gene wat hom daar ook op sy plek gaan sit het.
Hierdie is die tweede laaste artikel op die site vandag. So kom loer oor so paar minute in vir die volgende stuk.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Pragtige foto`s