Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

F is for Family is terug 30 Mei 2017

Christ Sue, how many kids do we have? Back in the old days the good Lord had the decency to take one or two out with polio. Something to help out! – Frank Murphy

In die 70s was daar nie iets soos PC nie. Niks van hierdie oorsensitiewe snowflakes wat heeltyd grens oor snert wat hulle lewens nie eers raak nie. Baie van ons Afrikaners het ook groot geword met ‘n pa wat nie PC-brieke gehad het nie. Miskien is dit hoekom ek so baie hou van F is for Family. Ek het vir ‘n rede F is for Family voorgestel as een van die vier animated reekse wat jy moet kyk nie.

F is for Family is terug op 30 Mei 2018. Soos met dit gaan met Netflix Original reekse kry ons die hele season 2 op een slag. Dit beteken 10 nuwe episodes om te binge watch as. Dit is wat Bill Burr gesê het in sy podcast, en as een van die creators van die show dink ek ons kan maar mik vir ten minste 10 episodes.

As jy nog nie season 1 van F is for Family gekyk het nie, stel ek voor jy kry nou daardie een maand gratis Netflix en kyk solank season. Net as jy klaar is met season 1, dan sal season 2 land en jy sal nog 3 weke oor hê op jou gratis Netflix subscription. O, en met die Netflix App kan jy episodes download om te kyk wanneer jy nie data het nie. So download die episode met die werk se Wi-Fi en dan check jy dit by die huis op jou foon.

Vir nou kan jy solank lekker lag vir net die teaser trailer vir F is for Family season 2 hier onder. Wat is jou favourite scene uit F is for Family season 1? Laat weet my in die comments. Hier is een van my gunsteling oomblikke.

https://youtu.be/Py60KffZd-I

You may also like...

1 Response

  1. May 22, 2017

    […] Nuwe F is For Family season kom 30 Mei 2017 na Netflix. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *