Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Naai Day

Rebecca Black was laas jaar die nommer een search term in Google. Alles oor haar vreeslike kak song “Friday”. Die parodies pop elke nou en dan op maar ek moet erken dat die een my nog die meeste laat lag het. Check die video vir “Naai Day” hier onder.

Dankie aan @BraaiBoy wat die een onder my aandag gebring het.

You may also like...

1 Response

  1. January 23, 2015

    […] Derrick Watts and the Sunday Blues (Die manne agter Suid-Afrika se beste en snaakste YouTube channel) het besluit om te wys wat sou werklik gebeur as Maroon 5 besluit het om regtig net op te daag by troues en te begin hulle kak musiek speel. Ek het eers nie verstaan waaroor die gegaan het nie, maar toe het ek die Maroon 5 video gaan kyk. Jip, nie veel mans sal veel geduld hê vir hierdie stront by hulle troue nie. Well done Derrick Watts and the Sunday Blues. Loer na hulle YouTube Channel hier. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *