TNL Fail Compilation January 2013
Ons het lanklaas een van die TNL Fail Compilation video’s gepost. Dit is eintlik Joe se ding, maar die man is baie besig op die stadium. Gelukkig is ek ook heeltemal instaan om die...
Ons het lanklaas een van die TNL Fail Compilation video’s gepost. Dit is eintlik Joe se ding, maar die man is baie besig op die stadium. Gelukkig is ek ook heeltemal instaan om die...
Soms voel ek dat mens ook net soveel keer kan lag vir ‘n fietsryer wat deur sy/haar eie onnoselheid op sy/haar gesig beland. Maar TNL se maandelikse fail compilation herinner my dat YouTube fails...
Soos klokslag is TNL se maandelikse fail compilation hier om ons weer te herinner dat die mens die domste spesie op aarde is.
Die is gewoonlik Joe se ding. Hy is tans bietjie besig. Dus help ek hom maar uit. Hier is die TNL fails compilation van April 2012. Watter fail is jou gunsteling?
‘n Skreeusnaakse video deur TwisterNederland, featuring die mensdom se laagtepunte vir Maart 2012.
Die eerste maand van die jaar is skaars verby, en die mensdom het alreeds behoorlik opgefok. Hier is TNL se fail compilation vir Januarie 2012. My gunstelinge is by 01:14, 02:11, 03:42, 06:13 en...
‘n Paar keer tydens 2011 het gevaaalik.com vir jou fail compilation videos gebring. Nou is 2012 hier, en ons kan terugkyk na 2011 se top fails. Gelukkig lyk dit asof dom mense wat dom...
Dylan het die volgende boodskap aan ons gestuur: Hi ek het a vriend wat sy moer af geval het en sy ribs gebreek het hier in centurion…sy vid is op youtube onder christo van...
Soms dink ek dat ek moeg raak vir fail compilation videos. Elke keer as ek ‘n idioot op ‘n fiets, motorbike of skateboard sien, weet ek eintlik al wat gaan gebeur. Maar dan is...
Net so voor die naweek begin, hier is ‘n fail compilation om jou deur die dag te kry.
Hier is ‘n paar minute van fails om jou week aan die gang te kry. My persoonlike gunstelinge is om 4:22, 5:40 en 6:28. En die ouens by 9:30 kry wat hulle verdien omdat...
As jy daarvan hou om vir dom mense te lag, is die internet die grootste geskenk wat jy ooit sal kry. Hier is ‘n fokken skreeusnaakse tien minute van Augustus se ultimate fails. Baie...