Tagged: Chevelle

Chevelle klap Carnival city flou 0

Chevelle klap Carnival city flou

Hilltop Live met die hulp van Monster was gaaf genoeg om Chevelle Suid-Afrika toe te bring.  Chevelle het toe die Big Top Arena by Carnival City hulle bitch gemaak. Asof dit nie nie cool...

Chevelle kom Suid-Afrika toe 4

Chevelle kom Suid-Afrika toe

In 2011 was ons almal baie opgewonde want ons sou vir Chevelle by Oppikoppi Unknown Brother gesien het. Toe cancel hulle met ‘n belofte om wel een of ander tyd hier te kom speel....

Chevelle – Hats Off To The Bull 1

Chevelle – Hats Off To The Bull

Nadat Chevelle besluit het om nie Suid-Afrika toe te kom nie en nie by Oppikoppi te speel nie, het ek besluit hulle is ‘n spul konte. Hulle verskoning was net kak. “Recording on our...

Oppikoppi 2011 – Unknown Brother 4

Oppikoppi 2011 – Unknown Brother

Daardie wonderlike tyd van die jaar is weereens om die draai. Nee, ek praat nie van die somer nie. Dit is nog ‘n tydjie voor dit gebeur. Nee, ek praat van Oppikoppi “Unknown Brother”....