Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: rebecca black

Rinus bring die Christmas spirit 0

Rinus bring die Christmas spirit

Hier by gevaaalik.com is ons groot fans van Rinus, die Rebecca Black van Nederland… Of so iets. Anyway, hier is Rinus met sy nuutste hit – in Engels. Gelukkig is sy awesome back-up dancer...

Braaiday Parody 2

Braaiday Parody

Almal weet teen die tyd al wie Rebecca Black is. Sy is daardie talentlose klein tiener uit die US wat “Friday” gemaak het. In die song klink dit asof sy spot met vertraagde mense...

Nog ‘n wenner van Rinus 1

Nog ‘n wenner van Rinus

Te danke aan Arno in Nederland kan gevaaalik.com vir jou nog ‘n hit van Rinus bring. Dis nou die ou met “Romana op sy scooter”. Al wat ons kan sê, is “Fok jou, Rebecca...

AB de Villiers mik hoog met crossover 1

AB de Villiers mik hoog met crossover

Ek het al van seriously weird crossovers gehoor. Met “crossover” verwys ek hier na wanneer ‘n bekende persoon ‘n dramatiese loopbaanskuif maak. Wel, dit is meer ‘n totale verandering as net ‘n skuif, om...

Om Skouspel te verbeter 2

Om Skouspel te verbeter

Onlangs het Stix geskryf oor hoe Singstar nou super kommin geword het met die toetrede van Afrikaanse vermaaklikheidsterre tot die Singstar-stal. Wel, hier by gevaaalik.com hou ons jou op die voorpunt van alle verwikkelinge...