Hou dit gevaaalik.com
Die naweek het ons hier by gevaaalik.com iets gekry wat ons gedink het nogals fokken cool is. Een van ons lesers het vir ons ‘n foto gestuur met ‘n klein boodskap by. Toe scheme ons dit is so befok dat ons dit ‘n permanente ding wil maak. So neem foto’s van jou en jou tjommies voor ‘n landmerk of in ‘n plek, op die strand, by ‘n braai, maak nie saak waar nie. Merk die foto soos die bra dit gedoen het of skryf gevaaalik.com sommer op ‘n stuk pappier wat jy vashou en stuur dit aan stix@gevaaalik.com en ons sal dit op die site plaas.
Lekker mense.