Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hoe was jou naweek? 2019-11-25

In die week se episode van die “Hoe was jou naweek?” podcast praat ek oor tafel tennis. Jy het gedink tafel tennis is net ‘n game. Ek vertel die verhaal van hoe ek my tafel tennis bat/raket/paddle gaan koop het oor die naweek en raak dan vlugtig aan hoe jy jou kind kan opfok deur vir hom alles te gee wat hy sy begeer.

Waar kan jy Afrikaanse podcast “Hoe was jou naweek?” luister?

Jy kan ook net op watter podcast app jy ookal gebruik gaan soek vir “Hoe was jou naweek?” en dan sal jy die podcast kry. Bonus punte vir die van julle wat die podcast gaan rate en review op iTunes en Apple Podcast.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *