Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hierdie eensame moffie op sy mamma se dial-up konneksie, soek vir bietjie aandag by die gevaaalikste oomies.

Sukses!!!! Ons het ons eerste “hate mail” ontvang.
Ek het ‘n baie opwindende E-Mail ontvang vanoggend en ek wil dit graag met julle almal deel; ‘n perd met die naam Sarel (beter bekend as Suurgat Sarel of sarelcocksucker3000@hotmale.com) het vir gevaaalik.com ons eerste hate mail gestuur. Die mail lees as volg:

Naam: Sarel
Email: jouma@live.co.za
Boodskap Julle is netn fokken remake van Watkykjy. Tossers

Baie dankie vir die KONTak Sarel, hiermee wil ons n amptelike reply tik:

Sarel, hahahahaha! Ek lag elke keer as ek jou naam hard se! Dis die tipe naam wat n “gay hip hop pirate” vir sy pet parrot sal gee. Anyway, ek wil nou nie van die punt af dwaal nie. Spelling… dis ‘n baie belangrike deel van die lewe asook van die besigheidswereld. Nou Sarel, ek weet nie of jy nog ‘n laerskoolkind is nie maar jy spel verseker nog soos een. Twee woorde in dieselfde sin wat agtermekaar geskryf word mag nie beide met hoofletters begin nie tensy een van die woorde ‘n naam is natuurlik. Woorde word gewoonlik ook met ‘n spasie afgesonder, ek verwys hier na “netn”. Jy spel nog soos ‘n skoolkind so ek sal aanvaar dis ‘n MXIT woord.

“Tossers” – Kon jy nie aan ‘n beter woord gedink het nie? Ek meen regtig, laerskool kinders is gewoonlik baie meer kreatief en is ook meer vindingryk as dit.

As ek so na jou E-Mail adres kyk kan ek sien jy het nog nooit n verhouding met n persoon van die teenoorgestelde geslag gehad nie. Wel dit maak sin want watse meisie wil met ‘n ou uitgaan wat die gevaaalikste omies probeer uitjou onder ‘n fals profiel? Ek is seker jy het jouself ook al hierdie vraag gevra terwyl jy in mamma se studeerkamertjie sit en dink watse belaglikke kak om kwyt te raak terwyl jy vir die dial-up wag.
Wel baie dankie vir die comment Suurgat Sarel ! Ek is seker jy is ‘n ware inspirasie vir alle alleenlopende, oorgewig, pessimistiese konte daar buite. Volg gerus die link vir jou diagnose:

Urban Dictionary: sand in your vagina
complaning about things that do not matter, letting the littlest things bother you.
www.urbandictionary.com/define.php?…sand%20in%20your%20vagina

You may also like...

4 Responses

  1. Pistol AKA PaalPiel says:

    Sarel, het WatKykJy.co.za copy right om te kan blog in Afrikaans? Nee?

    So vok jou, jou naai!

  2. DubbelnulDUKtril says:

    ou suur sarel seekoei het seker sy voorvel met sy pa se ‘sander’ beseer terwyl hy op watkykjy.co.za propeer piel pluk op ‘n blou foto van dai kortkuif kommin koei van die antwoord. Toe kom hy op gevaaalik.com af en sien die mooier girl onder dames en raak befok omdat hy wind geskiet het op fok weet wat dai ander ding is. Niks teen die andwoord se musiek nie, Rock on, kort net bloed toetse om vas te stel wie is man en wie is vrou.

    So Sarel seekoei, Mag elke dag van jou fucktup kommin lewe vir ewig fokken kak wees, en mag Vigs jou van die hol af op fokken Naai, Nie net reguit graf toe poes nie maar fokken ly eers.

  3. Riaan says:

    Ja misoes hoer-jaar! gaan le in jou pis!

  4. Whocares says:

    Fokkit iemand wat in 2010 nog iemand anders probeer boelie met die term moffie is inderdaard ‘n meester tosser. Dit blyk in elk geval uit jou literêre vermoëns of die gebrek daaraan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *