Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Batman: Arkham Origins – Teaser Trailer

Batman Arkham Origins

As jy al Batman: Arkham Asylum of Batman: Arkham City gespeel het sal jy weet hoekom om opgewonde te wees. As jy nie een van daardie twee games al gespeel het nie, dan voel ek sleg vir jou want jy mis uit. Die nuutste game in die Batman reeks is oppad, Batman: Arham Origins. Al wat ons regtig uit die teaser trailer kry is Batman wat baklei teen iemand wat baie soos Deadpool lyk en ‘n release date.

Soos altyd is die kry gevaaalik.com so paar rand as jy een van ons links volg en iets dan koop by kalahari.com.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *