Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Smashing Pumpkins – Bullet with Butterfly Wings

Party dae kan ek tik soveel as wat ek wil en alles wat uit kom is kak. Gister was een van daardie dae. Die corporate system kry so elke nou en dan ‘n knou in almal se kreatiwiteit weg. Uit my eie ondervinding is die maklikste manier om jou kreatiwiteit terug te kry om iets te lees of te luister wat jou inspireer. As dit nie werk nie, stel ek voor jy haal jouself uit jou comfort zone en doen iets wat jy nog nooit gedoen het nie. As dit nie werk nie, rook ‘n joint en doen wat ek doen, hou net aan skryf tot daar iets van waarde begin uit wys op pappier.

The Smashing Pumpkins

Alles hier bo het fokol te doen met The Smashing Pumpkins of hulle song ‘Bullet with Butterfly Wings’. Tog bly dit ‘n awesome song en vir een of ander rede is dit die song wat in my kop kom vas sit as ek voel asof ek ‘n te kort aan kreatiwiteit het. So nou deel ek dit maar met julle.

Despite all my rage I am still just a rat in a cage

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *