Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Anchorman 2: The Legend Continues

Ron Burgundy boy-that-escalated-quickly

Ron Burgundy en sy news team is terug en as ek so kyk na die jokes in die trailer van Anchorman 2: The Legend Continues wil dit vir my voorkom asof jy in is vir basies dieselfde ding as met die eerste Anchorman. Ek is eintlik bly daaroor, want dit was snaaks juis oor hoe onnosel dit is. Hier is die tweede trailer vir Anchorman 2: The Legend Continues.

You may also like...

2 Responses

  1. July 29, 2013

    […] Anchorman 2 trailer hier […]

  2. October 11, 2013

    […] Ron Burgundy is by ver een van die snaakste karakters wat Will Ferrell al gespeel het. En nou is Ron die nuwe advertensie persoon vir die nuwe Dodge Durango (ja ek het ook nog nooit van die kar gehoor nie). So as jou Vrydag kak is, hier is vir jou so paar video's om 'n smile op jou gevreet te sit. Sien julle nou nou vir die week se Vrydag Bederf. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *