Jenna Rose, popster in die skadu van Rebecca Black
Ontmoet vir Jenna Rose. Sy is soos Rebecca Black en Clarise (baie desperaat) en ook soos Skouspel (baie kommin). Sy is wel nie so bekend nie.
Haar video is ‘n ware aanslag op die sintuie (dis asof iemand kak en gebreekte glas deur mens se ore forseer terwyl hulle ook asyn op jou oogballe drup), maar dit is beslis ‘n goeie opvoedkundige voorbeeld van hoe ‘n mens Auto-Tune heeltemal in oormaat kan aanwend. Die feit dat die beligting beter is as wat die geval was met Rebecca Black se “Friday” is ongelukkig nie genoeg om die feit te versteek dat Jenna Rose ‘n totale fuckwit is nie.
Happy watching!
http://www.youtube.com/watch?v=7gIKV90YOIk
my brain are now splattered all over the wall…
Dink hulle moet braces dra en nie jeanth nie
Goeie fok ou !
Maak dood met vuur en begrawe dadelik…