Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Aftree-oord word gevang met groot hoeveelhede tik!

Hierdie bra het 10 teen 1 Jack Parow se song “Ek wil dans dans dans” geinspireer. Ek dink hy’s baie naby aan ‘n tik overdose, dis al waaraan ek kan dink. Sy moves sou selfs iemand soos MJ laat staar, dis blerrie kak gevaaalik. Hy kan baie bly wees daars nie teels in sy tv kamer nie, ander was die hele huis nou aan die brand. Druk play en lag jou gat af!!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *