Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

DOOS VAN DIE WEEK

Hierdie week se doos (of liewers dose) is die twee Chaplin boeties, Andrew en Brian van die popgroep Locnville.  Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek gun enigeen sy sukses in die cut-throat musiekwereld van vandag.  As hulle deur harde werk, moerse dedication en talent daar uitgekom het, fair enough!  Daar is egter ‘n hele paar goed wat maak dat ek hulle as dose bestempel.  Meeste van hulle is in die vorm van foto’s, soos byvoorbeeld:

Highly anticipated?  Nie deur fokken my nie.  Beste van als?  Kyk die klein doos aan die linkerkant se gesigsuitdrukking!  Wie dink hy is hy?  Een of ander heart-throb filmster?  Iemand oor wie ons ‘n fok moet voel?  Highly anticipated se poes.

Anyways, kyk hierdie wennertjie:

Hulle is wel identies, maar lyk my die klein doos like van aan die linkerkant staan.  Skaam boetie lyk asof hy Stilnox gesnuif het, maar die klein doos links lyk weereens asof hy deelneem aan die “Trek jou gesig soos ‘n smug klein kont” kompetisie.

Nog ‘n treffer:

Ek het die foto gevind op Google images.  Ek het “Locnville” ingetik, toe kom ek af op ‘n site getiteld “The Matrix:  Full on homosexual cast”.

Ek kan seker aangaan en meer lagwekkende foto’s opsit, maar kom ek raak ernstig vir ‘n ruk.  Ek gaan my analise van een van hulle moerse treffers, “Sun in my pocket” vervolgens gee:

I’ve got the sun in my pocket and the moon in hands

Dit is onmoontlik.  Die son is gans te groot om in enige sak te kan sit.  Indien met die son kon uithol, sou mens rofweg 1 miljoen aardes daar kon inpas.  Die maan is heeltemal te groot om in jou hande te hou.  Dis min of meer 6 keer kleiner as die aarde.  Dus is die eerste sin van hierdie simpel lied absurd.
I throw it up amongst the stars and watch it move in a dance

Is hulle op draks?  Wat de fok bedoel hulle hier?
Sometimes I stop and play it over again

Play what over again?  Ek verstaan glad nie.
With a smooth breeze blowing, flowing closer within, hey.

Nee kyk, fokkol maak sin nie.  Kyk na die res van die song – niks maak regtig sin nie.

Ek dink die song is geinspireer deur hulle hairstyle want dit maak net so min sin. Soos ekvoorheen gese het, ek gin elke man/vrou/kind/straathond sy plek in die son maar die ouens piss my net te veel af.

Die era van “boy bands” is lankal verby, fok wats volgende? Hulle gaan seker by n gig opdaag in nBoney M outfit.

Ons sal hulle slegs vergewe vir die dose wat hulle is wanneer hulle soos Boney M kan dans…maarop een been.
Wel dis dit vir “doos van die week”.

You may also like...

1 Response

  1. Last week I dropped by this site and as usual great content and ideas. Love the lay out and color scheme. Is it new? Well I really really like it. Email me the theme at joanbm3@gmail.com.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *