Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Oom Pep beantwoord nog ‘n vraag

Dag se Oom Pepi,

Ek gaan nie dankie se dat ek kan moan nie, want ek glo dit is my reg as n Suid Afrikaner en gevaaalike leser. Jou doel is net om my te antwoord.

Ek wil graag praat oor jou laaste top 10 onderwerp, naamlik motoriste wat nie oplet teen oor motorfietse nie. Maar ek wil dit terselfde tyd n bietjie verder vat en praat oor die verkeers afdeling en hulle werk nemers. Naamlik die ouens met die kak bruin klere wat heelmoontlik deur n prostitute gebaar is en weg gesmyt was.

Ek kan nie help hy het n slegte hand in die kaat game van die lewe gekry nie, so kom oor dit.

Ek is een van die bevooregte mense wat n bromponie het. En sy is my alles. Ek dink as ek huis loos was en net n boks gehaad het wat ek, my vrou en 4 kinders in moet bly in n reenstorm sou ek heelmoontlik, of nee wag, DEFENATIEF liewers my suzi onder die boks laat skuil het.

My probleem is nou die volgende: Ek het nou onlangs weer my leerling lisensie ontduik deur nie te gaan vir my vol lisensie nie. En om eerlik te wees was dit nie my skuld nie. Hoe die donder moet jy n lisensie kry as jy : eerstens, nie n afspraak kan kry nie omdat die plekke se rekenaars die hele tyd gesteel word. tweedens, die bliksemse plek amper afbrand. derdens, jy in n ry so lank soos “the great wall of china” moet staan (sommige van ons mense werk deur die dag) en laastens jy dan nog bo op dit 4 aande moet wag vir n afspraak.

Nou die probleem kom in by ry sonder n lisensie, dis waar jou/Oom se advies nou in kom. Ek glo nie dis regverdig om my te penaliseer om nie meer met my liefling te ry net omdat ek nie n stukkie papier het nie. Dit is mos hulle skuld in elk geval dat ek hom nie het nie. En as meeste van ons “minder bevooregte” inwoners hulle lisensies kan koop en in elkgeval nie kan bestuur nie hoekom moet ek een he? Wat is dit eintlik werd?

Ek raak so de bliksem in as ek oor dit praat dat ek nie eers kan onthou wat ek als wou se nie. So die moet maar vir nou doen. So, doen my asb die guns en antwoord my op my vraag. Moet ek nou ophou ry omdat ons land en mununsipaliteit (fok dis n kak lang woord) deur die kak en “corrupt” is. Of moet ek my hand hoog in die lug steek met my middel vinger uit gestrek en net skree ‘vang my eers’?

Groot groete

Van YNM

Geagte Moaner en ander gaste,

Ek moet se na ek jou brief gelees het het ek sommer ook die moer in geraak, daar is niks in die mooi Suid Afrika wat my meer afpis as ‘n staatsdepartment nie. Wel ek kyk na jou probleem met ‘n gebroke hart, een kant se ek “fok hulle ry sonder die ding dit is tog hulle skuld”, dan kyk ek na die versekerings kant van die storie en sal jou dan aanraai om jou lisensie te kry. Ek persoonlik sal kies om eerder goeie versekering te he as om te sê fok die die staat met al hulle reels. Ek weet dis ‘n pyn in die gat om nou weer jou leerling te gaan skryf en die afspraak proeses vat jarre. Ek sit in die selfde bootjie en wil dit nie vir ‘n fok doen nie maar ek sal moet.

Daar is net een les wat mens hier uit kan leer en dit is dat die staat alles befok. Kyk die tolpaaie, wat ‘n fokkop, dit gaan my duisende rande kos om net by die werk te kom, dan vra hulle net geld, die lisensies vir jou kar, extra belasting op petrol en diesel en nou tolgeld, waar gaan dit stop gaan dit ooit stop, die staat melk ons arme hardwerkende mense vir alles wat ons het. Ek dink dis sommer stront maar wat kan ons doen.

Jammer net ‘n klein uit barstingtjie van my kant af. Terug by jou vraag se antwoord, ek se: fok hulle as jy verseker is jy gaan nie val of in iemand vas poes met jou bike nie. Ry sonder die lisensie, maar as jy nie 100% seker is van dit nie gaan maar deur al die kak en hare om jou lisiensie te kry, dit spaar jou darem ‘n bietjie geld met versekering.

Met liefde en groete

Jou beste Oom Pepi

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *