Monthly Archive: October 2013

Open Grave Trailer 2

Open Grave Trailer

Jy word wakker in ‘n oop massa graf saam met ander lyke en dan is daar zombies. Ek weet nie regtig wat hier aangaan nie. Die trailer verduidelik nie heeltemal wat aangaan nie. Dit...

Tappit Techno Treffers: Wes – Alane 0

Tappit Techno Treffers: Wes – Alane

Hoe meer ek kyk, hoe meer besef ek dat die negentigerjare ‘n totale thunderfuck van irriterende musiek was. Die vorige twee weke se Tappit Techo Treffers was groot in die 90’s. Whigfield het ge-represent...

Bloumovies en Popcorn: Is die gras groener? 2

Bloumovies en Popcorn: Is die gras groener?

Laas week het ons die eerste Bloumovies en Popcorn op gevaaalik.com gehad. Die Moot Kat is ons advies tante. Eintlik is sy ‘n gevaaalike dame, nie ‘n tante nie. In die Bloumovies en Popcorn...

Stoute Boudjies blus die flamme 0

Stoute Boudjies blus die flamme

Ek krap mense dalk om met my opinies, maar darem maak ek op daarvoor met die Stoute Boudjies. Daar is baie mense wat nie van gevaaalik.com hou nie maar steeds kom na die site...

Nitro Circus Live in South Africa 0

Nitro Circus Live in South Africa

Travis Pastrana en sy groep van waaghals vriende maak saam Nitro Circus. Die ouens het die MGM Grand Garden Arena in Las Vegas uitverkoop en in New Zeeland het hulle in 2011 die rekord...

Random Gevaaalikhede to the max 0

Random Gevaaalikhede to the max

Dit is Maandag. Ek hoor mense huil oor die rugby van die naweek. Die trane rol. Gelukkigis die Random Gevaaalikhede hier om jou beter te laat voel oor alles. Dit sluit in die rugby...

Wiki-wiki Vrydag Bederf 9

Wiki-wiki Vrydag Bederf

Ek moet regtig ‘n nuwe manier kry om die titels vir die Vrydag Bederf uit te dink. Dankie aan al die dames wat foto’s in stuur. Ja, selfs die van julle wat verkies om...

E-Toll is ‘n klomp bol 24

E-Toll is ‘n klomp bol

Jis, kyk die mooi, skoon Afrikaans wat ek gebruik in die titel. Fokken opgevoed! Op die stadium van die race kan jy nie jou kop in enige rigting draai sonder om iets te sien...

gevaaalik.com Podcast #26: Kobus, Ruan, Jarryd en Stix 0

gevaaalik.com Podcast #26: Kobus, Ruan, Jarryd en Stix

Laas week het ons uitgeval by Aandklas in Hatfield vir ‘n podcast recording. Die week se gaste is Kobus en Ruan. Ons wil in die nabye toekoms miskien live podcasts begin doen by Aandklas...