Monthly Archive: October 2013

If life gives you anything, dans 0

If life gives you anything, dans

Die ouens is duidelik fans van die Tappit Techno Treffers. Om eerlik te wees, ek het geen idee waar die ouens regtig vandaan is nie, dit kan enige land wees. Om eerlik te wees...

Stoute Boudjies met die grootste liefde 1

Stoute Boudjies met die grootste liefde

Die week was dit weer vir my ‘n moerse plesier te doen. Dankie vir die gene wat vir my foto’s gestuur het vir die Stoute Boudjies. Die foto’s wat dames van hulself neem en...

Metallica: Through the Never Official Trailer 0

Metallica: Through the Never Official Trailer

Metallica se performance meets fiction movie “Metallica: Through the Never” het onlangs by so paar fliek plekke rondom Suid-Afrika begin speel. Ek gaan dit die week nog gaan kyk een of ander aand. Die...

Tappit Techno Treffers: RUN-DMC vs. Jason Nevins – It’s Like That 3

Tappit Techno Treffers: RUN-DMC vs. Jason Nevins – It’s Like That

laas week een of ander tyd praat ek en ‘n vriend oor die eerste CD wat ons self gekoop het. Bon Jovi Cross Road vir my gewees en vir hom die single van RUN-DMC vs....

Skyfall – Our Last Night Cover 2

Skyfall – Our Last Night Cover

Die rede hoekom ek so lank gevat het om Skyfall, die nuutste James Bond fliek, te kyk is oor die walvis Adele die theme song gesing het. Ek kan haar nie verdra nie. Gister...