Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bloumovies en Popcorn: Is die gras groener?

Laas week het ons die eerste Bloumovies en Popcorn op gevaaalik.com gehad. Die Moot Kat is ons advies tante. Eintlik is sy ‘n gevaaalike dame, nie ‘n tante nie. In die Bloumovies en Popcorn gee sy advies. As jy dus ‘n brandende vraag het wat jy voel ‘n antwoord kort, los hom eenvoudig in die comments hier onder en sy sal jou uithelp met so bietjie advies. Of e-mail jou vraag, Tweet jou vraag, Facebook jou vraag. Nes jy wil.

Grass is greener

JayHizzelToTheNizzel wil weet of die gras groener is

Moot Kat,

Hier is my probleempie. Ek het ‘n dign vir die girl wat saam met my werk. Ek dink sy het iets vir myook, maar ek is nog nie 100% seker nie want daar het nog niks tussen ons gebeur nie. Die ander (engroter) probleem is dat ek ‘n meisie het ook. Ek is fokken lief vir haar en wil vir altyd saam met haar wees, maar die ander kat is hot. Enige raad sal waardeer word.

Liewe JayHizzelToTheNizzel,

As jy sê jy’t ‘n ding vir die girl wat saam jou werk- wil jy haar net streep omdat sy so hot is of loop jouintensies met haar dieper? Hou jy van haar want sy’s hot en oulik, deel julle dieselfde belangstellings en kan julle twee vir ure siten kak praat oor alles en niks, of is dit net vuil, harde seks in die werk’s badkamer wat jy wil hê?

Verder sê jy, jy dink sy’t ‘n ding vir jou ook maar nog niks het gebeur nie- jy sal weet as iemand jou uit jou klere uit wil hê, of daar al iets fisies gebeur het of nie. Meisies, ongeag van die situasie sal ‘n manier kry om vir jou te wys “Ek soek jou penis en ‘n broodjie na die tyd asseblief”.

As dit net ‘n “MYJIRREJYSLEKKER” ding was sou ek graag vir jou wou sê moenie te veel daaroor bekommer nie, maar ongelukkig, of gelukkig vir jou nes jy daarna wil kyk is ‘iets fisies’ bound to happen sooner or later. Jags is ‘n vieslike ding. Veral as jou gedagtes/gevoelens dieper loop. Daar is niks fout daarmee is om ‘n goed saamgestelde stuk vleis te waardeer nie. Dis menslik. (Ons is MOS hier gesit om voort te plan, alhoewel nie almal moet nie…)

Dis ‘n moeilike spot om in te wees want die meisie of ou by die werk wat elke dag mooi lyk, vriendlik is en jou kak tank omdat dit verwag word in die ‘work place’ gaan obviously vir jou meer aantreklik wees as jou meisie by die huis wat al in haar gemak zone is met haar anti-seks sweetpak broek en “Ek wil nie seks hê nie want my eierstokke pyn” stories.

Dis op jou om die keuse te maak of jy ‘n stoute streep eendag na ‘n lunch wil in werk, en of jy net al jou jags en vuill denke gaan onderdruk en jou meisie harder spyker as jy by die huis kom na werk. As jy gaan met opsie Nr 1 maak net seker jou kantoor kat is op dieselfde bladsy as jy, alhoewel dit klink of jy reeds jou mind op gemaak het siende jy na jou meisie verwys as ‘n problem- en die groter een ook nog at that…

Drukkies,

Die Moot Kat

You may also like...

2 Responses

  1. WHAAAP says:

    Moot Kat,

    Ek sit met ‘n situasie en omdat ek nie kan kies nie het ek gedink om jou te vra om hulp. Ek het op die stadium twee girls wat ek sien, hulle weet van mekaar. Ek pomp nog nie een van die twee nie, maar albei is baie hot vir my. Die een is Afrikaans en die ander Engels.

    Die tyd het gekom dat ek my keuse moet maak tussen die twee en ek kan nie kies nie. Kan jy dalk so paar voorstelle maak?

  2. pisgesig says:

    Whaap – ek sou die ingelse girl kies. Gewoonlik groter bokkies vir sports

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *