O Fortuna Misheard Lyrics
“O Fortuna” is ‘n song wat jy tien teen een al ‘n hele paar keer gehoor het. Dink epic movies ens. Dit pas nogal by dit. Ek het geen idee wat hulle sing in...
“O Fortuna” is ‘n song wat jy tien teen een al ‘n hele paar keer gehoor het. Dink epic movies ens. Dit pas nogal by dit. Ek het geen idee wat hulle sing in...
Na Posduif se review van die Vanfokkingtasties album is dit duidelik dat baie mense van die album hou. Persoonlik like die Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar en Heuwels Fantasties (eintlik net Heuwels se eerste album se...
So ruk terug het ek vir julle Diablo – Tristram (Metal Weergawe) gebring. Dit was awesome. Die dude wat die metal weergawe van “Tristram” gedoen het het ook al ‘n metal weergawe van The Walking Dead...
“Lucy” was die eerste Shadowclub song wat ek ooit gehoor het en dit is nou nog een van my favourites. Dit is ook die nuwe single vanaf Shadowclub se Guns and Money album. Great...
Ek is nogaltyd ‘n fan van The Simpsons, Futurama, Family Guy, American Dad en South Park. Ek was ontsteld toe Futurama gekanselleer is. Die goeie nuus is dat 20 Junie 2012 is Futurama terug...
Ek het gedink ons begin die dag met ‘n gesonde ontbyt Stoute Boudjies. Julle almal weet natuurlik dat ontbyt die belangrikste maaltyd van die dag is. Doen wat goed is vir jouself en geniet...
Dubstep is nie vir almal nie. Dit raak al hoe meer die gat van grappe op die internet. Van die grappe is baie snaaks en van hulle is simpel. Of jy nou van Dubstep...
Van Coke Kartel se nuwe music video vir “Tot Die Son Uitkom”. Dit is een van die beter video’s wat ek al uit Suid-Afrika sien kom het. Awesome song en awesome video. MK gaan...
Hoekom kan die polisie in Suid-Afrika nie so lyk nie? Sy kan my maar enige dag arresteer. Ek sal gaan sonder om enigsins met haar te stry. Dit is al. by Stix
Die van julle wat die Oppikoppi nuus volg op Twitter en Facebook weet die nuus al reeds. Vir die res: Laas jaar het Oppikoppi die emo sterk verteenwoordig met The Used as een van...
Laas week se Walk Off The Earth post het baie van julle (ons lesers) op ‘n Walk Off The Earth spree gestuur. Walk Off The Earth het baie video’s op Youtube en baie min...
Vrydag Bederf is hier! Dames, as jy jou foto vir Vrydag Bederf of Stoute Boudjies wil instuur, loer gerus na die KONTAK ONS page vir besonderhede van waarheen jy jou foto’s kan stuur. Alle...