Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: December 2011

Vrydag Bederf deur Dr. Nini 0

Vrydag Bederf deur Dr. Nini

Vandag kry ons ‘n spesiale Vrydag Bederf. Dr. Nini is my gasvrou hier in België en sy het vandag gehelp om te kies watter dames verskyn in die Vrydag Bederf. Ek gaan nou rooiwyn...

Hurt 2

Hurt

In 1994 verskyn een van die beste albums wat ooit die lig gesien het. Nine Inch Nails se The Downward Spiral is nie net ‘n hit volgens fans nie, maar ook volgens critics. Tot...

Vrydag Bederf Krismis Edition 0

Vrydag Bederf Krismis Edition

Laas jaar was ons gaaf genoeg om vir julle Kerfeeswense (NSFW) te bring. Ek het besluit om dit weer te doen die jaar aangesien so paar van julle daarvoor gevra het. Alhoewel dit die jaar bietjie...

The Girl With the Dragon Tattoo 0

The Girl With the Dragon Tattoo

Daar is baie flieks wat uit kom in die volgende jaar maar daar is een waaroor ek baie opgewonde is. The Girl With The Dragon Tattoo staan uit as een van die flieks wat ek...

The Dark Knight Rises – Trailer #2 1

The Dark Knight Rises – Trailer #2

In 2008 het Christopher Nolan se The Dark Knight audiences regoor die wêreld beïndruk. The Dark Knight Rises, die derde en laaste aflewering van Nolan se fliekweergawes, word 20 Julie 2012 vrygestel. Hier is...

The Hobbit: An Unexpected Journey 0

The Hobbit: An Unexpected Journey

Tien jaar gelede het ons The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring op die groot skerms te siene gehad. Die boek wat my oupa my van vertel het toe ek nog...

Vote vir Yolandi Malherbe 0

Vote vir Yolandi Malherbe

Stem vir ons gunsteling Playmate, Yolandi Malherbe vir Playboy SA se Playmate of the Year. Dis maklik: SMS 4 na 38570. Jy kan soveel keer SMS as wat jy wil en elke SMS gaan...

Foto’s wat jou laat dink 0

Foto’s wat jou laat dink

Hier is so paar foto’s wat onder Buzzfeed se 45 Most Powerful Photo’s of 2011 val. Dit laat mens nogals dink.  ‘n Sightseeing boot , Hama Yuri, wat amper 400 meter van die kus...

Californication terug vir season 5 0

Californication terug vir season 5

Californication is oppad terug na Showtime toe en sal die 8ste Januarie 2012 weer te sien wees op TV. Ons sal dit dus hier kan download vanaf die 9de. Jy het nie die download...