Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Californication terug vir season 5

Californication is oppad terug na Showtime toe en sal die 8ste Januarie 2012 weer te sien wees op TV. Ons sal dit dus hier kan download vanaf die 9de. Jy het nie die download ding by my gehoor nie.

Californication (vir dié wat nie weet nie) is ‘n TV series oor ‘n skrywer genaamd Hank Moody (David Duchovny). Die storie handel onder meer oor sy probleem met sy writers block, sy gebreekte verhouding met sy dogter en ex, en sy drug en booze fueled poging om sy lewe bymekaar te kry terwyl hy vaar deur “a sea of pointless pussy”. Dit is ‘n comedy met ‘n dramatiese edge. Die writing van Californication is briljant en die program is vol skerp lyne wat jy kan gebruik in jou Facebook status update om jou vriende te laat dink jy is slimmer en snaakser as wat jy eintlik is.

Hier is die trailer vir season vyf. Doen jouself ‘n guns en kry die vorige vier seasons in die hande. Kyk dit. Dis lekker entertainment vir jou Desember-vakansie en dan is jy net betyds by voordat season vyf begin.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *