Monthly Archive: December 2011

Rinus bring die Christmas spirit 0

Rinus bring die Christmas spirit

Hier by gevaaalik.com is ons groot fans van Rinus, die Rebecca Black van Nederland… Of so iets. Anyway, hier is Rinus met sy nuutste hit – in Engels. Gelukkig is sy awesome back-up dancer...

The Expendables 2 1

The Expendables 2

In die 80’s, toe meeste gevaaalik.com-lesers nog tjokkertjies was, was no nonsense skop-skiet-en-dônner-ek-skiet-jou-in-die-fokken-gesig-met-my-haelgeweer movies ‘n big deal. Van die grootste blockbusters van daardie jare was movies uit hierdie redelike breë kategorie. Soos meeste van...

Foo Fighters: Nuwe album en “Thanks” 1

Foo Fighters: Nuwe album en “Thanks”

Die afgelope jaar was ‘n goeie jaar vir Foo Fighters fans. Waarom? Natuurlik omdat Wasting Light een van hulle beste albums tot op hede was. Hier by gevaaalik.com maak ons geen geheim daarvan nie:...

Park Accoustics – Kongos 0

Park Accoustics – Kongos

As jy Sondag nie Park Accoustics kon maak nie, soos ons, dan is hierdie ‘n klein smakie van wat julle gemis het. Blykbaar was dit ‘n awesome dag gewees met awesome musiek. Park Acoustics...

Stoute Boudjies met die vakansie voor 0

Stoute Boudjies met die vakansie voor

Dit is alweer daardie tyd van die jaar. Baie van julle gaan van Vrydag af op vakansie (lees Fuckansie) wees. Tyd vir jou verdiende breuk. Tyd om te party, drink, kuier, raas, skree en...

Christo val sy ribbes af 2

Christo val sy ribbes af

Dylan het die volgende boodskap aan ons gestuur: Hi ek het a vriend wat sy moer af geval het en sy ribs gebreek het hier in centurion…sy vid is op youtube onder christo van...

Old Skool App 0

Old Skool App

Soos die meeste van julle slimkoppe behoort te weet, het Verwoerdburg se naam na Centurion verander in 1994. Die developers van hierdie moerse nice iPad app het duidelik besluit om ‘n meer old skool...

Fails waarvoor mens net nie moeg raak nie 0

Fails waarvoor mens net nie moeg raak nie

Soms dink ek dat ek moeg raak vir fail compilation videos. Elke keer as ek ‘n idioot op ‘n fiets, motorbike of skateboard sien, weet ek eintlik al wat gaan gebeur. Maar dan is...

Binnebek Banter Episode 4 0

Binnebek Banter Episode 4

Awe julle naiers.  Podcast nommer 4 is gereed vir julle om na te luister.  Die cast is Posduif, Soutie (of Sou-tee soos hy homself noem), Ant en ook Stix.  Posduif is nuut, maar ‘n...