Monthly Archive: December 2011

Like a Boss 1

Like a Boss

Daar is baie memes op die internet. Baie van hulle is simpel. “Like a boss” kan baie snaaks wees as dit reg gebruik word. Die gevaaalik.com crew het “Like a Boss” ons eie gemaak...

Top 5 albums van 2011 1

Top 5 albums van 2011

Hier is my take op wat die top 5 albums van 2011 is. As jy die albums nog nie het nie, koop hulle. As jy die albums klaar het koop een vir iemand vir...

Calling All Cars 0

Calling All Cars

Calling All Cars is ‘n band uit Melbourne, Australië. Ek het hierdie rock band eers onlangs ontdek, maar hulle is al vir drie jaar op die scene in Australië. Calling All Cars is ‘n...

Stoute Boudjies en laat Stix simpel lyk 3

Stoute Boudjies en laat Stix simpel lyk

Dit is geen geheim dat gevaaalik.com nie geld maak nie. Elke ou wat iets met gevaaalik.com te doen het, het ‘n regte werk wat die rekeninge betaal elke maand. Op daardie noot wil gevaaalik.com...

Political Fuck – Balkan Beat Box 0

Political Fuck – Balkan Beat Box

Die internet is vol kak. Daar is baie goed wat op die internet is wat ons beter af sou wees as dit nie daar was nie. Die ander kant van die internet is wel...

Eks jammer hiers Daisy Lowe 0

Eks jammer hiers Daisy Lowe

Gister was ek gelukkig genoeg om Johannesburg toe te moes gaan om my visa gesort te kry vir my vakansie wat voorlê. Dus was ek heeldag nie naby ‘n komper nie. Behalwe die komper...

24 hour Porn 0

24 hour Porn

Jy kan nie genoeg van draties kry nie. Dit kos jou ‘n kakhuis vol geld vir daardie moerse vinnige uncapped internet lyn wat in jou huis in kom. Jy kan nie anders nie, want...

Vrydag Bederf met Yolandi Malherbe 0

Vrydag Bederf met Yolandi Malherbe

Die eerste foto van vandag se Vrydag Bederf is Yolandi Malherbe. Die Playboy Playmate of the Year-kompetisie is nou aan die gang. Yolandi, wat met ons ‘n interview gedoen het ‘n hele rukkie terug, was...

Planet Joy – Crocodile 0

Planet Joy – Crocodile

Die laaste ruk word Suid-Afrika al hoe meer bederf met live musiek. Daar is elke naweek ‘n live show om te gaan kyk. Veral hier in Pretoria. Na Jon Savage se opinion artikel “Local...