Ek laaik julle kwaai – baie bly om jul nou as een van my daily blogs te he – as ek net ‘n lesbian was, sou ek ook van Woensdae en Vrydae gehou het maar nou ja!
Ons is bly dat ons een van jou daily blogs is. Jy hoef nie ‘n lesbian te wees om ‘n mooi dames lyfie en gisiggie te waardeur nie. Jy kan ons Facebook page hier vind.
Haar ouers was kak skerp of fokken dose gewees. Either way, dankie – ek lag steeds!
Met ouers soos hare gaan jou lewe baie moeilik wees. Bly ons kon jou laat lag.