Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gaan dit regtig so kak met die Bulls?

Môre, môre, môre,

Ek hoop al julle robbiese het so ‘n kak-gevaaalike naweek soos ek gehad. Indien nie, wel, as jy ‘n Blou Bul-ondersteuner is, gaan hierdie post jou nie opkikker nie.

Ons almal weet dinge lyk hierdie jaar nie te goed vir die Bulls nie. Maar gaan dit regtig so kak dat hulle nie eers meer hul gunstelingspeler van alle tye kan bekostig nie? Op Beeld se webblad word berig dat hul “Liefling” sy voelers vir die Blou Bulle uitgesteek het. Die kont dink hy staan ‘n kans om die wêreldbekerspan te haal, maar dat die bestuur hom nie wil aanstel nie. Die Blou Bul Maatskappy voer aan dat hy te duur is, maar ek vermoed anders.

Dis eintlik ‘n baie mooi manier om te se “Fokkof asseblief en los ons uit, ons stel geensins daarin belang om ‘n prima donna-verskoning van ‘n rugbyspeler aan te stel nie”.  Ek’s seker die helfte van Pretoria gaan erg geskok wees wanneer die nuus bekend word. Veral in die Noorde, aangesien hy daar as ‘n lewende godin beskou word. Wat het ou Derrick nou gedink gaan gebeur? Hy’t seker verwag hulle gaan hom met ope arms inwag nadat hy besluit het “Fok die Blou Bulle. (Hulle het wel my loopbaan vir my begin, maar ek gaan nou oorsee fokkof, meer geld maak en eendag wanneer dit weer tyd is vir die wêreldbeker gaan ek terugkeer.)”. Wel, toe nou nie, Liefling.

Doen ons almal ‘n guns en bly in Engeland. Jou rugbystyl pas baie beter daar tussen die pommies.

As jy my nie glo nie, liewe leser, gaan kyk gerus hier.

Ek dink eerder hulle moet hierdie span na die World Cup stuur: 1) John Smit/Cj van der Linde 2) Bismarck 3) Beast 4) Victor 5) Andries Bekker 6) Schalk Burger 7) Willem Alberts 8 ) Ryan Konkowski 9) Fourie du Preez/ Sarel Pretorius/Charl Mcloud10) Butch James 11) Ndlovu 12)Jean de Villiers 13) Jaques Fourie 14) JP Pietersen 15) Geo Aplon

Hou die knieë reguit!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *