Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jack Parow laat die huis rys, Juanita du Plessis het n foto van sy piel op haar Spacecase.

Jis Jis julle gevaaalike mensies.

Ek’s seker julle almal het die belaglike nuus van Mr Parow en die temende teef (Juanita du Plessis) in die koerant gelees? Net soos haar common kak afrikaanse popmusiek het die teef my weer amper op my rug laat val. Sy wil blykbaar nie hê dat Jack Parow ‘n verhoog saam met haar mag deel by die Huisgenoot Skouspel nie. Twee woorde “fokken belaglik”.

Wie dink die teef is sy? Axel Rose? Net omdat sy musiek maak vir die common massas beteken dit nie dat sy nou eweskielik ‘n sê in die musiek bedryf het nie. Wel, dis my opinie. Op die ou einde van die dag voel dit asof ironie weereens sal seëvier. Juanita claim dat sy n gospel song wil sing en dat sy nie daarna wil hê dat Parow op dieselfde verhoog mag perform nie. Wie is sy nou om te judge? Wie het die septer van “dikbek teef” in haar hande gestop? Het Parow gesê dat sy ‘n gospel song moet kies? Nee hy het nie! Weet sy ooit watse song Parow wou sing? Nee, sy weet nie!! Nou hoe die fok kan die worteltrok-hoer ‘n uitlating oor die sexy afrikaanse rapper maak?

Ek het n paar vrae vir jou Juanita:

Is dit jou doel om diversiteit in afrikaanse musiek op te fok?
Is dit jou doel om as die temende teef in die industrie gelabel te word?
Is jy jaloers omdat Parow huidiglik meer sukses as jy beleef? (en dit in die buite wêreld boonop ook)
Het jy sand in jou vagina?
Is jy eintlik verlief op JacK Parow?

Let it be, dis my antwoord aan jou. Jy is nie die prinses van die heelal nie en ek dink anyway om iemand te judge is groter sonde as vloek. Ek seker jy het al in jou lewe gevloek, eks seker jy is nie die perfekte voorbeeld as die ideale mens nie. Net omdat jy n 6ft Neanderthal hoer is, beteken nie jy mag nou eweskielik begin judge nie.
Bepaal jou by jou eie werk, spandeer meer tyd aan jou songwriting proses, dalk sal jy ook dan dieselfde tiepe sukses aanvaar. Soos die ou mense se “Back to the drawing board”. En asseblief, sit die glaspypie neer& bederf ons nasie met iets meer indrukwekkend as “ek sien ‘n ding ska-rumba, hy laat my spring ska-rumba, ‘n lekker ding ska-rumba”.

Ons hier by gevaaalik.com voel dat jy jou eie loopbaan meer skade gedoen het en in die proses vir Parow free publicity gegee het. Ons moet eintlik jou hand skud want jy’t gesorg dat sy naam weereens op die voorblad verskyn.

Jy is voorwaar die voorbeeld van n persoon wat ons nooit wil wees nie. Vat jou sand en vat jou worteltrok dan fokof jy saam met Huisgenoot die common wêreld in!!

Julle kan gaan vote by Dutch-Vegas en sommer ook hulle Facebook page join “Let Parow Sing“…

Oor en uit

You may also like...

6 Responses

  1. Woelag says:

    Awe bdoosde bra’s… leka post hierdie! Hou so aan… Ons sal tesame die Tewe-rasie op ha plek moet sit..Hos ja!

    Laat dit fokken juig!

  2. sekelgort says:

    Juanita se musiek is kommin slapkak. Sy, theuns jordaan en steve hofmeyr is gemors.

  3. Anon says:

    Julle klomp wat van Jack Parrow hou is n klomp slap kak! Juanita doen nog altyd puik en dis Jack die drol wat haar loopbaan sal skade aanrig!

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @Anon: Jou houding is seker die rede hoekom jy nog single is. Juanita en haar god sal baie kwaad wees vir jou as hulle sien watse vuil woorde jy gebruik.

  5. patricia says:

    Ek dink die een wat die comment geplaas het moet meer na juanita se musiek luister juanite steve en theuns het al meer mense op die regte pad gebring as jack parow luister hoe vloek ek judge hy in n song dan praat ons weer ek stel voor jy vra omverskooning vir juanita theuns en steve jackparow is nie werd om op n verhoog te perfom nie!!!!!

  6. Ruan Stix Fourie says:

    @patricia: Wanneer jy leer om sinne te gebruik, dan sal ons miskien jou opinie ernstig opneem. Dan eers, en nie ‘n dag vroër nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *