Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

13 Self-portraits op 13 verskillende drugs

Bryan Lewis Saunders het ‘n hele ruk terug besluit om self-portraits van homself te verf. As deel van die oefening het hy op ‘n stadium besluit om verskillende “drugs” (nie almal verdien om drugs genoem te word nie) te doen en dan terwyl hy onder die invloed van die “drug” is ‘n self-portrait te doen. As jy al enige “drug” geodoen het dan sal jy weet dat baie drugs mens se perception of self baie kan verander. Daar is so paar images wat uitstaan vir my, soos die Ritalin. Die drug waarop baie jong Suid-Afrikaanse kinders is oor kamstige ADHD. Net soos die drug jou rustig maak is Bryan se self -portrait op Ritalin baie rustig.

Ek het self al ‘n soorgelyke eksperiment probeer, met Psilocybin. Die idee wat om te sit en skryf terwyl ek deur die Psilocybin journey gaan. Ek het nogsteeds wat ek daardie dag geskryf het, maar het dit nog nooit iewers gedeel nie. Vir nou lewe dit op ‘n stuk papier iewers met die titel: A Journey to the Center of the Universe on a Saturday morning.

Hier is 13 van Bryan Lewis Saunders se self-portraits met 13 verskillende drugs. Elke image het onder aan die drug waarop Bryan was toe hy die self-portrait gemaak het. Watter een is vir jou die coolste? As jy meer van die images wil sien gaan loer gerus na sy website.

Valium

Valium

Onnti Zombie Bells

Salvia Divinorum

Salvia Divinorum

Ritilin

Ritalin

Psilocybin Mushrooms

Psilocybin Mushrooms

Morphine

Morphine

Marijuana

Marijuana

Huffing Gas

Huffing Gas

Hash

Hash

Dilaudid

Dilaudid

Crystalmeth

Crystal Meth

Cocaine

Cocaine

Absinth

Absinth

Abilify Xanax Ativan

Abilify, Xanax, Ativan

You may also like...

2 Responses

  1. Gert says:

    Nice 🙂

  2. DeWet says:

    Die Morphine een is wickedness. En die Cocaine een is kinda wtf?!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *