Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Word betaal om te blog

Een van die eerste vrae wat ek altyd kry van mense wat ek ontmoet is of ek geld maak van gevaaalik.com, die eenvoudige antwoord is nee. Enige persoon wat sy eie site run sal weet om met ‘n website geld te maak is baie moeiliker en baie meer werk as wat meeste mense dink. Veral as jy ‘n full time job het wat kompeteer vir stukke van jou tyd. Net ‘n vinnige FYI, ek werk nie meer vir Webfluential nie.

myScoop BloggersGelukkig is daar maniere om geld te maak uit ‘n blog. myScoop is een van die maniere hoe jy geld kan maak deur te blog. Wat myScoop doen is hulle is die middelman tussen jou en adverteerders, aangesien hulle contacts het wat jy nie het nie. Dan kan jy (as jy eintlik glo in dit wat verkoop word, moenie iets bemark wat eintlik ‘n pot kak is nie) ‘n sponsored post doen en betaal word. Die hoeveelheid wat jy betaal sal word hang natuurlik af van hoe groot jou audience is.

Ek probeer ander bloggers help met advies so ver ek kan. Nie omdat ek dink ek weet alles nie, net omdat ek weet hoe baie van ‘n bitch  dit is om die goed vir jouself uit te figure. Wanneer ek gevra word wat die belagrikste is vir ‘n blog gee ek altyd dieselfde antwoord: Jou lesers. Die gevaaalik.com lesers is van die coolste mense op die internet. En jy moet eerlik wees met jou lesers, want as jy vir hulle lieg gaan hulle nie enige van die goed wat jy sê ernstig opneem nie.*

Services soos myScoop is great oor dit jou kan help om so paar rand te maak uit iets waaraan jy hard werk. En solank jy nie goed probeer verkoop aan jou lesers wat kak is nie, sal hulle nie omgee dat jy ‘n paar pitte maak uit ‘n post elke nou en dan nie. Plus, as die iets wat jy adverteer regtig cool is vir jou, sou jy jou lesers in elk geval daarvan wou vertel.

myScoop AdvertiserAs jy ‘n besigheid het wat wil begin adverteer op een van die grootste groeiende media markte in Suid-Afrika is myScoop great omdat hulle klaar kontak het met baie Suid-Afrikaanse blogs.

Hierdie is ‘n Sponsored Post. Met ander woorde, ek word betaal om die te skryf. Maar ek is seker daarvan dat van julle lesers die diens ook sal kan gebruik en daarom deel ek die cool diens met julle. So as jy ‘n blog het, try myScoop en maak vir jouself so bietjie sakgeld.

Hoe lyk dit met ‘n music video oor so rukkie? Ek voel ‘n vroeg 2000’s song oppad.

*Nie dat julle alles wat ek sê moet ernstig op neem nie. Gelukkig ken meeste van julle gevaaalik.com so julle weet wanneer iets ‘n grap is en wanneer nie.

You may also like...

1 Response

  1. 5krApn3l says:

    Vroeë 2000’s Wat van engine iets van Lateralus (2001) af \m/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *