Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Willie Nelson gaan eie dagga-winkels oopmaak

Die country music legende Willie Nelson is van plan om sy eie brand dagga en dagga-winkels te begin. Die 81-jarige dagga-entoesias is van plan om sy winkels oop te maak in die state van die VSA waar die gebruik van dagga wetting is, naamliks Colorado, Washington en Alaska.

Willie-Nelson-weed-stores and quote

Die nuwe signature brand gaan bekend wees onder die naam Willie’s Reserve en sal bekendgestel word in 2016. Willie steek al vir jare nie meer weg dat hy dagga gebruik nie en vertel ook ‘n storie van hom wat op die White House se dak ‘n joint gerook het.

In 2010 is Willie in hegtenis geneem oor hy meer as 170 gram dagga op sy toerbus gehad het. Nou het Willie maar net besluit om nog so paar ekstra dollar te maak uit sy verhouding met die plant van die vuurgode.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *