Vrydag Bederf vir nog ‘n dag af
Ja lekker, nog ‘n langnaweek! Wat gaan jy maak met al die tyd wat jy nie moet werk nie? Jy kan maak net wat jy wil. Hier is die Vrydag Bederf om jou in die regte bui te kry vir die naweek. Dit is al van my vir die week. Ek weet, dankie tog.
Geniet die week se Vrydag Bederf.