Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf vir die grensgatte

Die ding wat ek die meeste haat van gevaaalik.com aan die rol hou is die gegrens vangrensgatte wat ek so elke nou en dan moet sien.

“Ooooo, dit is so creepy hierdie meisies op gevaaalik.com.”

“Oooooo, die vloek en p-bomme onstel my so. Hier is geen klas nie.”

Virtue signalling op enige vlak is fokken pateties. Net soos iemand wat na ‘n comedy show gaan en dan ontsteld raak oor daar grappies gemaak word oor temas wat jy besluit het nie oor grappies gemaak word nie. En die snaakse ding is dit kom altyd van die gene af wat nog nooit ‘n bydrae (finansieël, of op enige ander manier) gemaak het tot gevaaalik.com nie. Nie ‘n enkele hemp gekoop nie, nie ‘n donasie gemaak nie, hulle grens net.

Die oplossing is eenvoudig: Vat jou goed en waai. Moet nie na die site kyk nie. Daardie mense is in elk geval net ‘n parrasiet hier.

Laat ek eerder tyd aan my tuin gaan spandeer. Jy kan dit en ander dinge op die gevaaalik.com Instagram sien.

Geniet die week se Vrydag Bederf. Dit is immers vir die wat dit wil sien.

Loading…

Die perfekte hemp om vir die grensgatte te wys wat jy van hulle dink sonder om ‘n woord te uiter. Kry jou GVLK hempie op komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *