Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf op ‘n goeie Vrydag

gevaaalik.com ondersteuners is die coolste mense. Een van ons lesers/luisteraars uit America het vandag $82 aan gevaaalik.com betaal via PayPal.

Een dollar vir elke vorige podcast wat ek geniet het sover

Dit was Stephanie se rede vir haar bydrae aan gevaaalik.com se bestaan. Stephanie het begin luister na die gevaaalik.comedy Podcast om haar te help Afrikaans leer. Nou is sy een van ons grootste ondersteuners. Sy dra ook $5 ‘n maand by tot ons Patreon page. As jy gevaaalik.com wil ondersteun met ‘n via PayPal kan jy jou geldjie na gevaaalikdotcom@gmail.com stuur. Andersins koop gevaaalik.com merch deur jou order na dieselfde email adres te stuur, Of, as jy platsak is kan jy net gevaaalik.com posts met jou vriende deel deur die WhatsApp knoppie onder aan die post te druk.

Dankie aan almal van julle wat gevaaalik.com ondersteun.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

vrydag-bederf-20161111-2

vrydag-bederf-20161111-2

vrydag-bederf-20161111-3

vrydag-bederf-20161111-4

vrydag-bederf-20161111-5

vrydag-bederf-20161111-6

vrydag-bederf-20161111-7

vrydag-bederf-20161111-8

vrydag-bederf-20161111-9

vrydag-bederf-20161111

vrydag-bederf-20161111

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *