Vrydag Bederf FFS
Dit is laat op ‘n Donderdag aand (eintlik Vrydag oggend) for fuck sakes, hier is die Vrydag Bederf. Grand Theft Auto V en baie vroeg opstaan is besig om te veroorsaak dat ek redelik sleep deprived is. Raai wat doen ek dus die naweek: Slaap en nog GTA V bitch. Hoere gaan hulself nie dood slaan met baseball bats nie. Lekker naweek.
Geniet die week se Vrydag Bederf.