Vrydag Bederf en more Billy Talent
Die naweek is basies hier en dit is tyd vir die Vrydag Bederf. More is dit Billy Talent in Pretoria se botaniese tuine. Kom ons hou maar duim vas dat die weer more beter lyk as wat dit vandag doen hier in Pretoors. Gevaaalike dames lyk altyd beter met somers rokkies en kort broekies as wat hulle lyk in winter klere.
Dankie vir al die feedback, shares en comments oor my stuk “Afrikaans is dood: Die Mars van die Skape is Verby“. Dit is duidelik dat daar baie mense is wat saam stem met my en ‘n hele paar wat dink ek is ‘n doos ook. Die waarheid maak seer. Daar is ‘n hele paar comments op die stuk gewees ook, voel vry om deel te word van die conversation.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
Ja nee kyk. Nr6 is groot op die interwebs nou. Haar naam is Emily Shaw… Google haar of Tumblr as jy Gevaaalik lewe
Nice. #7 vir my dankie.
Stix, wat van ‘n Stoute Boudjies met Brille. Jy het nou al een met tatoos gedoen. Ek’s seker daar’s ander manne(en dames) wat dink ‘n chick met brille is superSweeeet
@pisgesig: Ek sal dit bietjie in gedagte hou.