Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Verseker jou kar en ander items

Meeste mense is slim genoeg om hul kar te verseker. Of altans, ons sal so hoop. As ons nou kyk na hoe dinge tans staan, met load shedding en so voorts, is die laaste ding wat jy nogdig het kar verskering probleme en tonne pappierwerk om deur te werk. Die pappierwerk verduidelik net ‘n klomp goed wat jy nie eers nodig het nie. Wel, moet nie net die gestippelde lyn teken saam met enige standaard maatskappy nie. Hoë kwaliteit met lae koste is wat jy soek, sonder die BS – en dit is presies wie King Price is. Spot goedkoop versekerings premies in Suid-Afrika, is nie iets wat ons kan ignore nie.

King Price - Throne King

Iets anders wat ons nie moet ignore nie is foute wat ons reeds gemaak het, veral laas jaar se finansiële foute. Januarie is al klaar verby en daardie bonus het, wat voel soos jare terug, al sy gat gesien. Niks meer verskonings nie.

Drie stappe om nie finansiële foute te maak nie

  • Moet nie meer geld spandeer as wat jy het nie. Ek weet, dit klink logies. Maar ongelukkig is ‘n groot deel van die ekonomie gebou op die feit dat jy geld kan spandeer as krediet wat jy nie het nie, wat jy dan moet terug betaal met rente. Dit is hoe geld gemaak word uit niks my vriende. ‘n Kredietkaart is nie jou vriend nie, want hy lieg vir jou. Krediet is vir suckers, en as jy dit nie once off met kontant kan koop nie, dan moet jy twee keer dink oor hoekom jy geld wil spandeer wat nie eintlik in jou rekening is nie. Jou bankrekeing is soos jou potensiaal: Daar is altyd minder daar binne as wat jy dink daar is.
  • As jy besluit om iets te koop, doen jou navorsing. Ek haat winkelsentrums of malls. Dus koop ek alles wat ek kan, en doen ek alle trasaksies wat ek kan, met die internet. Dit het baie voordele, onderandere dat dit aansienlik makliker is om pryse te vergelyk en te kyk waar jy jou item vir die goedkoopste kan kry. Kompetisie tussen twee besighede sal veroorsaak dat een goedkoper is as die ander. Dit is een van die dinge wat jy tot jou voordeel moet gebruik, al wat dit gaan kos is so paar Google searches.
  • Net oor jy reeds versekering het, beteken nie jy moet nie steed soek vir ‘n beter deal nie. Net ‘n blinde man het nodig om sy kos te eet sonder om te sien hoe die ander mense se kos lyk. Doen jou beur en bankrekening ‘n guns en kry elke paar maande ‘n nuwe kwotasie op jou versekering. Dit is goedkoper as jy al jou versekering by een maatskappy hou (kar, huis, die inhoud van jou huis ens.), in sommige gevalle. Maar dit beteken nie net omdat jy nou al vir drie jaar by dieselfde versekerings maatskappy is, jy moet daar bly nie. Veral nie as jy so paar Randjies kan spaar nie. So gaan try sommer nou King Price en kry ‘n gratis kwotasie, en miskien druk jy aan die einde van die maand so R100 of twee ekstra bloues in jou sak. Dit is die slim ding om te doen, en R100 ‘n maand is at least ‘n ekstra uur of twee se kuier volgende keer as jy uit gaan.

King Price Logo

Al is hierdie ‘n advertensie, weet julle hoe werk dinge op gevaaalik.com. Ons gaan niks aan jou adverteer, behalwe as ons voel dit kan tot jou voordeel wees nie. Om ‘n gratis versekerings kwotasie van hulle af te kry om te sien of jy moontlik ‘n paar Rand kan spaar in taai tye is net die slim ding om te doen. Beste van alles is, jy kan dit oor die internet doen in min tyd, met min moeiete, kaal as jy wil. Nie net tot jou voordeel nie, maar so help jy ook om gevaaalik.com aan die gang te hou.

You may also like...

3 Responses

  1. Taaljesus says:

    Behalwe vir die swak sinskonstruksie is daar vyftien spel en -taalfoute in hierdie kort stukkie gemors. Jy kan nie skryf nie. Wie ookal vir jou geld gee hiervoor, gooi dit in ‘n donker gat af.

  2. Anarchy2007 says:

    Apparently doen hulle nie want jy het dit gelees.

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @Anarchy2007: Ah ha! Hahahaha

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *