Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Gentlemen’s Rant: Marijuana

Al hoe meer mense begin agterkom dat die feit dat alkohol- en tabakprodukte wettig is, maar marijuana (dit is die groot naam vir dagga, duh) onwettig is, is belaglik. Ek is vir seker nie die eerste persoon om so te sê nie. As jy nie so dink nie is dit waarskynlik omdat jy nie veel weet van dagga nie of jy het dit nog nooit gebruik nie. Die hele internet is deesdae vol inligting oor cannabis. Sommige goed, soos die video hier onder skeer die gek met die naïveté waarmee daar steeds na dagga gekyk word. Dankie aan Franco wat die een onder my aandag gebring het.


by Stix

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *