Tappit Techno Treffers: Haddaway – What is Love

Boobs!

Vandag se Tappit Techno Treffer is iets tussen die 80’s en die 90’s. Ek sê 80’s omdat dit duidelik is dat die voorliefde vir totally uncontextualised visuals accompanied by dancing and music nog nie weg is nie, maar ook 90’s omdat die fashion “Melrose Place” skree.

Haddaway, regte naam van– Ag fok dit. Wie gee om wat die ou se regte naam is? Niemand onthou sy naam nie – almal onthou net dat hy die wêreld geseën het met ‘n dance song wat heeltyd in mens se kop vassit.

Ons is ook nie seker of hy ‘n vraag stel of ‘n stelling maak nie (soos ook die geval is met No Mercy se “Where Do You Go”), want daar is nie ‘n vraagteken na “What is Love” nie.

‘n Paar goed om dop te hou in hierdie video:

  • Downton Abbey (0:00 tot 04:02).
  • Cindy Crawford-styl costumes (0:12).
  • Die kakste vampire scene wat op film vasgelê is tot en met Twilight (01:16 tot 01:21).
  • Interpretive dance (01:30 tot 01:47).
  • Rubber boobcaps (02:58).
  • PG teasing (03:29 tot 03:31).
  • Rubber koekcap (03:35).

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"