Die ontploffende walvis

Sperm Whale ExplodesVerbeel jou dit: Jy saag nog so aan ‘n dooie walvis, dan ontplof sy pens. Quite amazing.

Hierdie video is nie vir sensitiewe kykers is nie. Met “sensitiewe kykers” bedoel ek mense wat maklik kots as hulle bloed en ingewande sien.

En geen diere word seergemaak nie. Die ontploffende walvis is ‘n dooie walvis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"