Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Kommin karre

Jy parkeer soos ‘n kont 9

Jy parkeer soos ‘n kont

Die van julle wat my volg op Twitter by @gevaaalikdotcom sal weet dat ek so elke nou en dan (meer gereëld as wat mens sou dink) op ‘n kar afkom waar die eienaar parkeer het...

Is die Vrystaat vir jou? 0

Is die Vrystaat vir jou?

Like jy van los meisies? Is jy dalk ‘n los meisie? Dan is die Vrystaat miskien vir jou. Dit is nou as jy kyk na die foto hier onder. Wonder of daar so sletmobile...

Hoe om jou Uno nog kakker te laat lyk 0

Hoe om jou Uno nog kakker te laat lyk

‘n Uno was nog altyd ‘n kak kar. Selfs as jy dit splinternuut gekry het, het dit steeds tos gelyk. Ek het regtig nie gedink dit is moontlik nie, maar hierdie bra het my...

Jou kommin kar 1

Jou kommin kar

Kom ons praat gou oor karre. Meer spesifiek wat maak jou kar kommin. Wel eintlik werk dit so, as jou kar kommin is, is dit omdat jy n kommin fok is wat jou kar...