Hoe om jou Uno nog kakker te laat lyk

‘n Uno was nog altyd ‘n kak kar. Selfs as jy dit splinternuut gekry het, het dit steeds tos gelyk. Ek het regtig nie gedink dit is moontlik nie, maar hierdie bra het my verkeerd bewys en die onmoontlike reggekry. Hy het sy Uno nog kakker, nog meer kommin, en nog tosser laat lyk.

Vandag kan gevaaalik.com eksklusief aan jou onthul hoe om dit te doen!

  1. Spray jou hele kar lemmetjiegroen (ook bekend as ligte-baba-kak-kleur). Onthou om die bonnet swart te spray.
  2. Sit ‘n “Baby On Board”-sticker in die agtervenster.
  3. Koop ‘n motherfucker sound system en druk dit ook in jou kar. So ‘n kommin kar moet soveel as moontlik aandag trek deur kak musiek so hard as moontlik te speel.
  4. To top it all off, raak ontslae van daardie standard factory issue wiele aan jou Italiaanse stuk scrap, en gooi ‘n paar kommin klein wiele op hom.

En daar het jy dit. ‘n Kommin en fokken lelike Uno par excellence.



You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *