Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: gevaaalik.com

Vrydag Party Song #420 2

Vrydag Party Song #420

Dis Vrydag en dis 420. Dit beteken dans laat die teëls smelt! Speel hierdie so hard as wat jy kan! Hier’s Porter Robinson om jou so bietjie te help met ‘n slordige snit:

Old Skool App 0

Old Skool App

Soos die meeste van julle slimkoppe behoort te weet, het Verwoerdburg se naam na Centurion verander in 1994. Die developers van hierdie moerse nice iPad app het duidelik besluit om ‘n meer old skool...

Die Kaap jare terug 0

Die Kaap jare terug

Foto’s van hoe dinge gelyk het toe jy nog in jou pa se balsak was. DF Malan Lughawe Houtbaai Kaapsee treinstasie Die hawe van Kaapstad. Die gebou langs die tweede sirkel is Naspers (Die...

gevaaalik.com is een jaar oud 2

gevaaalik.com is een jaar oud

Vandag een jaar gelede het gevaaalik.com van ‘n grap tussen vyf vriende na ‘n realiteit gegaan. Alhoewel gevaaalik.com al vanaf 9 September 2010 online is, het niemand op daardie stadium daarvan geweet nie. Die...

Wolvemobile, die Batmobile van Snordorp 8

Wolvemobile, die Batmobile van Snordorp

Kyk, as jy al ‘n poezef ride in jou bestaan gewaar het gaan hierdie jou opnuut laat wonder waddefok aangaan met die samelewing. Enter the Wolvemobile! Vanuit die buik van Lucifer het hierdie turf...