Die Kaap jare terug
Foto’s van hoe dinge gelyk het toe jy nog in jou pa se balsak was.
DF Malan Lughawe
Houtbaai
Kaapsee treinstasie
Die hawe van Kaapstad. Die gebou langs die tweede sirkel is Naspers (Die Burger, Beeld, Huisgenoot)
Muizenberg
N1 in Kaapstad toe
Nuweland-krieketgronde
Nuweland
Seepunt-strand
Seepunt
Kabelkar teen Tafelberg
Die hawe van Vishoek.