Feel it, Phuza Thursday is here!

Dis reg, dis Phuza Thursday tyd. Wat eintlik niks meer beteken as om die naweek vroeg af te skop nie. Wie- of watokal jy doen, wees veilig sodat jy in een stuk more se Vrydag Bederf kan kom check. En moet assefokkenblief nie aanvang wat hierdie slimkoppe aangevang het nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"