Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies want Think Bike

As jy dit gister gemis het, ek het so klein stukkie geskryf oor 4 dinge wat ek geleer het terwyl ek in verkeer vas sit. Een van die dinge wat ek geleer het raak op die “Think Bike” stickers. Die nuus het natuurlik versprei tot by lede van die Think Bike organisasie. En hulle het toe op hul forums die artikel begin bespreek. Gelukkig is hulle ‘n spul nice ouens en daar sal binnekort ‘n opvolg artikel wees nadat ek bietjie tyd saam van die manne spandeur het.

Die ouens van Think Bike was vinnig genoeg om uit te wys dat nie almal wat motorfietse ry dose is nie, en al was dit nie wat ek geïmpliseer het nie is ek bly dat meeste van die Think Bike ouens die topic kon bespreek soos volwassenes. Maar genoeg oor dit.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudes 06

Stoute Boudes 01

Stoute Boudes 02

Stoute Boudes 12

Stoute Boudes 10

Stoute Boudes 11

Stoute Boudes 09

Stoute Boudes 08

Stoute Boudes 04

Stoute Boudes 07

Stoute Boudes 05

Stoute Boudes 03

You may also like...

6 Responses

  1. pisgesig says:

    My gunstelling is #1.

    My(en veral my beter helfte, want sy travel baie meer as ek) ervaring met die Think Bike manne was nog altyd positief. Maak spasie vir die ouens en jy kry heelwaarskynlik ‘n dankie in die vorm van ‘n uitgesteekte voet, of ‘n nod van die helmet. Maar ek deel jou frustrasies met bike mense wat voel motoriste is verantwoordelik vir hulle veiligheid.

    Wat my ook frustreer is die ONGELOOFLIKE geraas wat party bikes maak – mense sal dalk nou sê ek teem, maar ek voel geraas is ‘n ernstige vorm van besoedeling. Ons is al so gewoond daaraan, maar let bietjie op hoeveel geraas party bikes kan maak : Soms, in meetings waarin ek is, moet almal pause vir ‘n oomblik, want ‘n bike jaag in die pad af langs die boardroom verby. Imagine jy sit in ‘n parkie, minding your own, eet jou KFC, hier kom ‘n mal dude uit die bosse aangehardloop, skree op die toppunt van sy stem in jou ore vir 3 sekondes, en hardloop weg. Dis presies dieselfde ding, die bike is net louder.

  2. André says:

    Whooaaa! As jy gereeld sulke fotos pos kan jy ons bikers noem net wat jy wil!

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @Andre: haha. Elke Woensdag is dit Stoute Boudjies dag op gevaaalik.com en elke Vrydag is dit Vrydag Bederf. So kom loer maar gerus so elke week. Of sign op vir die RSS feed en jy sal ‘n e-mail kry vir elke nuwe artikel op die site.

  4. Hannes aka silvrav says:

    @Andre…stem heeltemal saam!

    @stix…. laat weer waneer ons by mekaar kom dan Kuier ons lekker! dankie dat jy objective hier na kyk…en dankie vir daai boudjies!

  5. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Ek stem oor die geraas en ek stem ook saam dat dit nie almal is wat motorfietse ry wat douchebags is nie.

  6. Ruan Stix Fourie says:

    @Hannes: Dit is reg, ek sal more vir julle laat weet op die forums. Objective is wat ek doen, ongelukkig is my perspektief nie altyd die populêre manier om na dinge te kyk nie. Maar dinge sou darem bra boring gewees het as ons almal dieselfde gevoel het oor alles. Die boudjies is niks anders as ‘n plesier nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *